Virseker watertuigversekering dek seiljagte, katamarans, roeibootjies, motorbote, tubes en waterponies – nie net wanneer die watertuie op die water is nie, maar ook wanneer jy hulle te pad vervoer. Onthou dat jy jou watertuig slegs vir plesier of persoonlike doeleindes mag gebruik.
Toevallige + kwaadwillige skade
Diefstal en kaping
Derdeparty-skade
Standaard-bykomstighede
Berging van die watertuig ingeval dit gestrand raak
Is watertuigversekering dieselfde as bootversekering?
Ja, dit is. Met Virseker se Watertuigversekering dek ons seiljagte, katamarans, roeibootjies, motorbote, tubes en waterponies.
Is my watertuig ook buite die water gedek?
Jou watertuig is nie net gedek wanneer dit op die water is nie, maar ook wanneer jy die watertuig vervoer van plek tot plek.
Koekies
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.