Let Wel
Products - Business Insurance.jpg

Besigheidsversekering

Ons Bel Jou

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Wat ons dek

Ons besigheidsversekeringsportefeulje sluit dekking vir meer as 700 tipes besighede in. Ons is daar, ongeag of jy die fondasie van jou nuwe besigheid lê, en of al ’n paar jaar handel dryf. Ons bied dekking teen brandskade, diefstal, besigheidsonderbreking, produkaanspreeklikheid, foutiewe vakmanskap, en vele meer.

Geboue en toerusting

Besigheidsvoertuie

Gereedskap en gereedskapbokse

Goedere in transito

Getrouheidswaarborg

Besigheidshulp ingesluit in jou dekking

Virseker is 100% trots Afrikaans en waar moontlik probeer ons ook ander Afrikaanse besighede ondersteun, maar om seker te maak ons staan jou so gou as moontlik by in tye van nood, maak ons soms van Engelse derdeparty diensverskaffers gebruik.

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Kry 'n Kwotasie Ons bel jou

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Wat is Besigheidsversekering in Suid-Afrika?

Is openbare aanspreeklikheid dieselfde as Besigheidsversekering?

Wat is 'n voorbeeld van besigheidsversekering?