Let Wel
37520_VS_Website_update_2023_OCT_11_v1-01_1.jpg

Jou Motorfiets

Ons Bel Jou Kry 'n Kwotasie

By ons kan jy 25% of jou eertse jaar se premies terug kry

 

As jy vir 4 jaar eisvry bly en al jou premies betaal. Laai Gatsakbonus brosjure af.

Ingesluit in jou dekking

Hoekom ry jy ’n motorfiets? Omdat dit volkome vryheid op wiele is, of bloot omdat jy vinnig deur spitsverkeer wil glip? Hoe dit ook al sy, ons het nommerpasversekering vir jou.

Toevallige + kwaadwillige skade

Diefstal en kaping

Derdeparty-skade

Haelskade

Standaard-bykomstighede

Noodgeval bystand ingesluit in jou Omvattende Motorversekering polis

Sell section image (1).jpg

Kliek nou hier

vir Omvattende Motorversekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

Getuigskrifte

Gereelde Vrae

Watter versekering het ek nodig vir my motorfiets?

Wat word gedek deur Motorfietsversekering?

Watter motorfietse verseker ons nie?