Lees meer oor ons dispuutresolusie prosedure hier.
Bedrog
As jy vermoed dat bedrog gepleeg is, of weet van iemand wat bedrog gepleeg het, kan jy dit veilig en anoniem aanmeld by: 0861 11 56 53
Ons Adres
Auto & General Park, Telesurelaan 1, Riverglen, Dainfern, 2191
Makelaars
By Virseker probeer ons altyd om jou versekeringspad so gemaklik as moontlik te maak. Dit is juis hoekom Virseker nou aan alle makelaars beskikbaar is. Ons voel dat die voordele wat hulle aan Virseker gaan bied onmeetbaar groot is. Die Virseker makelaars gaan deel van die skakel tussen Virseker en ons kliënte vorm, dus weet hulle so te sé alles van Virseker af en verkies om Afrikaans te praat.
Kontak nou die Virseker makelaarspan om aan te sluit op
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.